Pronkvere

Type
Book
Authors
ISBN 10
0798148446 
ISBN 13
9780798148443 
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2019 
Pages
144 
Description
In hierdie keur van 35 stories vertel hy pittig van sy fyn waarnemings van veral die pronkers onder ons geveerde vriende - die vleiloerie met sy bloedrooi borsie, die fladderende, soetsappige suikerbekkies, parmantige bandkeel-kleinjantjies, tarentaalmannetjies wat in paartyd in gelid en kruis en dwars al waggelend agter die wyfie aandraf, en die kenmerkende gedrag van nog vele Suid-Afrikaanse voelspesies. Die leser deel sy plesier en verwondering aan die voelwereld wat ons omring. - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.