Koue rillings (Afrikaans Edition)

Type
Book
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2014 
Publisher
Description
Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het ...Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ...En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem ...In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee! - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.