Agaat: Roman (Afrikaans Edition)

Type
Book
Authors
 
ISBN 10
624042065 
ISBN 13
9780624042068 
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Description
In hierdie roman oor plaasvroue, aangewese op mekaar in nood en behoefte, gee die skrywer 'n ontstemmende blik op 'n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop. Haar evokatiewe beelding van die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift, ondersoek - op 'n uitdagende wyse - nie net die mens se ekologiese verwantskap met die grond nie, maar ook sy etiese verantwoordelikheid. Die uiterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik "liefde" en "sorg" noem? - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.